ToekomsVenster: Mense wat deernis het

Bly in die liefde van God. Foto: Argief.

Bly in die liefde van God. Foto: Argief.

Omdag ons beeld van God is, kan ons sê dat dit deel van ons identiteit is dat ons mense is wat deernis het. Waar daar liefde en deernis is, daar is God die Heer.

Ds. Jannie Pelser vertel meer hieroor in vandag se ToekomsVenster-podsending.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae