ToekomsVenster: Mense wat gasvry is

gasvryheid

Gasvryheid is ‘n gawe van die Gees wat elke Christen het. Foto: Argief.

Alhoewel gasvryheid as een van die Gees se gawes aan ons gelys word, is dit nie ‘n gawe wat net sommige Christene van God ontvang nie. Alle gelowiges word in die Bybel opgeroep om hierdie aspek van ons identiteit nie af te skeep nie.

Dit is Ds. Jannie Pelser se boodskap in vandag se ToekomsVenster-podsending.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Hannie Boshoff ·

Wat ‘n voorreg om vandag na Ds. Jannie se boodskap kon luister. Ek het myself uitgevang dat ek die laaste tyd nie gasvry teenoor my kollegas en my geliefdes opgetree het nie. Ek sal van vandag af doelgerig hierdie gawe weer beoefen. Dankie daarvoor!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.