ToekomsVenster: Mense wat glo

Geloof

Geloof is weg waarop ons al met die reis langs groei in begrip en toewyding. Foto: Productiveflourishing.com

“Om te glo is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.” Hebreërs 11:1

Geloof is dus veel meer as ‘n sekerheid of oortuigings wat verbandhou met bewyse van dinge wat ons nie kan sien nie. Geloof kan beter beskryf word as ‘n weg wat ons betree en waarop ons al met die reis langs groei in ons begrip en toewyding.

Ds. Jannie Pelser gesels vandag in die ToekomsVenster-oordenking hieroor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae