ToekomsVenster: Mense wat groei

Hoop-soos-n-plantjie

God verskaf alles wat ons benodig in ons lewensreis. Foto: Argief.

God gee vir ons alles wat ons vir ons lewensreis as gelowiges nodig het. Ons struikel almal in baie opsigte, maar ons leer algaande om staande te bly totdat ons geestelik volwasse en in alles volkome gehoorsaam aan die wil van God sal wees.

Ds. Jannie Pelser vra dat ons net nooit so dwaas moet wees om te vergeet dat ons met die Gees begin het en dan probeer om in eie krag te probeer eindig nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae