ToekomsVenster: Mense wat impak maak

Sonneblom-Reint-Dykema

Sonneblomme. Foto: Reint Dykema.

Dinge in God se wêreld is nie van mense afhanklik nie, maar net van God. Dit is wat Jesus met die gelykenis van die saaier in Markus 4:1-8 vertel het.

Volgens Ds. Jannie Pelser is mense wat ‘n impak maak, mense wat in God tot rus kom en as’t ware in die uitkringende golwe van God se aktiwiteit opgeneem word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae