Podcast: Play in new window

Ontdek jou identiteit in Christus deur jouself leerbaar te maak. Foto: Argief.
Wanneer ons leerbaar is en ‘n gesindheid van lewenslange leer het, ontdek ons algaande die diepte en omvang van ons identiteit in Christus. Ds. Jannie Pelser vertel meer hieroor in vandag se ToekomsVenster-podsending, luister gerus saam.