ToekomsVenster: Mense wat vertrou

ToekomsVenster-voorblad

Die ToekomsVenster stiltetyd-dagboek. Foto: Verskaf.

In ‘n wereld waar ons nie weet wie ons kan vertrou en wie betroubaar is nie, roep God ons mo te vertrou en om betroubaar te wees. “Die wêreld het betroubare mense nodig. Indien mense nie kan vertrou nie, sal hulle God ook nie vertrou nie,” sê Ds. Jannie Pelser.

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan[email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae