ToekomsVenster: ’n Sondag

sparkler-liggie-hoop-nuwe-begin

Foto: Unsplash/Pexels.com

“Die Sondagmôre vroeg, toe dit nog donker was, kom Maria Magdalena by die graf en sien dat die klip van die graf af weggerol is.” – Johannes 20:1

Dink hieraan

“It’s going to be okay in the end and if it is not okay, it is not the end.” – Sonny Kapoor (Dev Patel) in die film The Best Exotic Marigold Hotel

Doen dit

Gaan stel jou foon se kalender dat Sondag die eerste dag van die week is as ’n konstante herinnering dat daar altyd ’n nuwe dag is en altyd ’n tweede kans is.

Gebed

Dankie Here vir die hoop van ’n môre. Dankie dat hierdie hoop in my leef. Help my om die hoop met ander te deel. Amen.

  • ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

MCH ·

So n wonderlike waarheid wat hierdie verse uitbasuin! Nie net ons Verlosser se opstanding uit die dood gedurende die vorige dag ( Sabbat) nie, maar ook die oorwinning oor die leun. Jesus het gesê dat Hy drie dae en drie nagte in die graf sou wees. Hy het tyd gemaak en is nie n mens dat Hy van gedagte sou verander nie. Dit beteken Hy is op die Pasga gekruisig die Woensdag. Die simboliek is treffend. Drie dae en drie nagte presies soos Hy belowe het.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.