ToekomsVenster: Nog steeds ʼn gevangene?

seer-teddiebeer-genees-genesing

Foto: Pixabay/Pexels.com

Lees: Romeine 12:17-19:

“17 Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18 As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.”

Gebed:

Liewe Here, help my vandag om te vergewe. Ek is moeg vir die emosies van haat en woede wat my lewe versuur. Help my om met die pyn van die verlede klaar te speel. Genees my en maak my weer heel, soos U alleen dit kan doen.

Om oor na te dink:

Dink na oor jou eie verlede. Waar het mense jou te na gekom en seergemaak? Sien jy kans om te vergewe? Wat gaan dit van jou vra?

  • ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.