ToekomsVenster: Reageer op God se teenwoordigheid


teenwoordigheid-van-God

Foto: Reint Dykema.

“Hoe reageer ons op God se teenwoordigheid?” vra Ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

Ons reageer op sy uitnodiging en nader tot God. Soos Moses stel ons ondersoek in ten einde meer van Hom te leer. As beeld van God is ons mense wat op God se teenwoordigheid reageer. Ons reageer deur God se bekendmaking te erken en om te luister.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.