ToekomsVenster: Sy koninkryk bo alle koninkryke


koninkryk-van-God

Foto: Argief.

So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; 10 laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. – Matteus 6:9-10

In ’n ou belydenisskrif word gevra wat hierdie gebed van die Here beteken. Deel van die antwoord lui as volg: “Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp. Vernietig die werke van die duiwel, elke mag wat teen U opstaan en alle kwaadwillige planne wat teen u heilige Woord bedink word.”

Hierdie gebed is gevaarlik as jy self in beheer van jou lewe wil wees. Dis sloop ons koninkryke en planne!

“Watter aspekte van jou lewe weier jy om aan die Here se heerskappy oor te gee?” vra ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.