ToekomsVenster: Sy wil bo alles


ToekomsVenster-2-voorblad

Die ToekomsVenster stiltetyd-dagboek. Foto: Verskaf.

Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God. – Matteus 6:33

Hoe word jou doen en late deur God se wil bepaal? Bepaal Hy jou koers? Bely voor Hom as jy sy wil vir jou lewe minag. Dit is die vrae en boodskap van vandag se ToekomsVenster-oordenking saam met ds. Jannie Pelser.

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.