ToekomsVenster: Vriende as rolmodelle


vriende-01

Foto: Playbuzz.com

Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid; wie hom met dwase ophou, word self sleg. – Spreuke 13:20

Niemand ken jou so goed soos jou vriende nie.  Goeie vriende weet wanneer om te troos en te bemoedig – elkeen op sy manier.  As ‘n vriend sy sout werd is, weet hy ook wanneer om te vermaan en in te tree.  Vriende is daarom soos padwysers in my lewensreis.  Hulle is daar wanneer my blinde kolle my verlei. Maar hulle is ook daar om my regte keuses aan te prys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.