Die ToekomsVenster-inisiatief se stiltetyd-dagboek vir 2015. Foto: Verskaf.
“Dra jy die vrugte wat by bekering pas?” Dit is die vraag wat ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking bespreek.
Jy kan die webwerf toekomsvenster.co.za besoek vir meer inligting oor die ToekomsVenster-inisiatief en die stiltetyd-dagboek vir 2015.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.