Die ToekomsVenster-inisiatief fokus vanjaar op individuele Christene en Ds. Jannie Pelser, sameroeper van die inisiatief, daag jou uit om die vraag oor jouself te beantwoord: Wie is ek?
Besoek toekomsvenster.co.za vir meer inligting oor die inisiatief en die ToekomsVenster se stiltetyd-dagboeke.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.