Gedagte vir die dag: Van struikeling bewaar

ramshoring_stiltetyd.jpg

Foto: charismanews.com

Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. (Psalm 27:4)

Help my as ek struikel, hoor tog my gebed, lei my na u koninkryk; dankie dat U my red.

As jy vandag sou struikel, onthou dat die Here by jou is en jou wil ophelp. Moenie bang wees nie.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Helen Steiner Rice
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.