Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is. (Spreuke 4:18)
Moenie terugsit en altyd vir beter dinge wag, maar doen jou deel en werk hard elke dag; begin net daar waar jy nou is en steek almal aan met jou lewenslus.
Konsentreer vandag daarop om jou godgegewe talente te gebruik om iemand anders te help.