Gedagte vir die dag: Vra vir God

arms-omhoog-gebed

Foto: Unsplash/Pixabay.com

Hy luister na die gebed van dié wat alles verloor het, Hy sal hulle gebed nie verag nie. (Psalm 102:18)

As ek baie bekommerd is met wanhoop in my siel, is dit juis die regte tyd om in gebed te kniel.

Vra jou vandag af wat die Here wil hê jy met jou lewe moet maak.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Cornelia ·

Dankie dat u ons uit God se Woord voed. Amen op Sy Roepstem.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.