Met u eie hande het U my gemaak, my gevorm; gee my insig, dat ek u gebooie kan verstaan. (Psalm 119:73)
Maak jou oë oop vir die engeltjies van die Heer, by elkeen van hulle kan ek en jy sommer baie dinge leer!
Dink vandag daaraan dat mense wat ’n gestremde kindjie het, op ’n baie besonderse manier van liefde, geloof en hoop leer. Wees ook ’n vriend of vriendin vir iemand wat gestremd is.