Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, is bekend vir sy rol as kampvegter vir minderheidsregte, maar Maroela Media het vyf minute lank oor lawwighede met hom gesels.
Kyk na die video om uit te vind wat Dirk met Dirkie-kondensmelk gemeen het, en die uitdagings wat hy beleef in ʼn huis vol vroue.