Video: Geliefdes oorsee? ‘Dis nie altyd maklik nie’

Cora le Roux (Skermskoot uit die video)

Cora le Roux (Skermskoot uit die video)

Cora le Roux se kinders bly oorsee. Sy vertel in dié video dis nie altyd maklik nie, maar al is hulle ver, glo sy die band tussen haar en haar kinders word sterker, omdat sy – as ma – die sterker een probeer wees.

Klink dit soos jou storie? Cell C, Maroela Media en jou gemeenskapsradiostasie wil jou droom bewaarheid om vanjaar jou geliefdes huis toe te bring vir ʼn Somerkersfees! Daar is R200 000 se pryse op die spel, so klik hier om nóú in te skryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Cathy Kotze ·

Ek was ook so ‘n ma. Die verlange is moeilik om te beskryf. En dan is daar die kinders se bekommernis oor ons. Hulle vrees daardie laatnag oproep wat net slegte nuus kan beteken: ‘n skielike siekte, ongeluk, slagoffer van geweld, ens.

Ons dogter het besluit om ons te borg, ‘n emigrasie opsie vir die ouers van immigrante.

Ons woon reeds meer as vyftien jaar in Kanada. Al ons vriende is ook deur hulle kinders geborg en daar is deesdae hele families in die buiteland: oupas en oumas, broers en susters, neefs en niggies…

Ek weet dis nie vir almal nie en hierdie kompetisie is ‘n fantastiese idee. Ek gaan verseker wyd en syd daarvan vertel.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.