Video: Gevalle soldate gedenk

Gevalle-soldate-gedenk

Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Die Raad vir Militêre Veterane-organisasies het vanjaar vir die eerste keer ʼn gedenkdiens vir soldate wat tussen 1961 en 1994 dood is gehou op 31 Mei by die Voortrekkermonument in Pretoria.

Die Erfenisstigting het die diens die eerste keer in 2009 by die weermag se Muur van Herinnering gehou, maar die veterane behartig nou sélf die plegtigheid. Die raad het ook ʼn fonds gestig wat na die familielede van gevalle soldate omsien.

Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.