Video: Hoor wat sê dié oupas en oumas oor die huwelik

Oupas en oumas is van die lewe se beste geskenke; hulle bederf ons, gee ʼn ekstra (skelm) stukkie sjokolade as ma nee sê, en hulle bewaar ook ons hart se geheime.

Om oupa- en oumadag vandag te vier, het ons besluit om met drie paar oupas en oumas te gesels oor die huwelik en wat hulle dink die resep vir ʼn lang, gelukkige huwelik is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.