Video: SA se mooiste vrou kuier by gevangenis

Rolene-Strauss-by-gevangenis-skermskoot

Rolene Strauss het haar opheffingswerk agter die tralies geneem. Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Mejuffrou Wêreld, Rolene Strauss, het Woensdag ʼn draai by ‘n tronk gemaak. Dié Suid-Afrikaanse skoonheid het die Leeukop-gevangenis in Johannesburg naby Soweto as deel van haar “Beauty with a Purpose”-veldtog besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Andre van Blommestein ·

Ek lees maar en ek lees maar en verskoon maar, maar uiteindelik raak mens gatvol vir swak berigte. Leeukop is in Sandton baie ver van Soweto af. Hoekom word Soweto as trekpleister gebruik?

HEVW ·

Rolene, ja pragtig. Ons hoop jou hart gaan ook uit na ons blanke mense in armoede en jy besoek hulle ook. Wil jy nie sommer n aksie stig vir materiele ondersteuning nie.

HEVW ·

Rolene, ja, pragtig. Wil jy sommer ook ons blanke mense vasgevang in armoede gaan besoek nie. En dan sommer ook n aksie stig vir morele en materiele ondersteuning nie. Van ons regering se kant is daar nie veel simpatie nie. Met jou in leiding kan daar selfs van die buiteland belangstelling wees.

HEVW ·

Maroela media wat gaan aan? EK PLAAS MY KOMMENTAAR NOU VIR DIE DERDE KEER.
Rolene, ja pragtig. Wil jy nie sommer ons blanke mense vasgevang in armoede ook besoek nie. En dan sommer n aksie stig, of meemaak met bestaande liggame om sodoende morele en materiele ondersteuning te bied nie. Met jou in leiding kan daar selfs van die buiteland belangstelling kom.

Peet Schabort ·

Op 85-jarige ouderdom het my oupa na ‘n mooi nooi verwys en aan my gesê: “Kyk na daardie mooi, fris jong nooi” en natuurlik het ek en oupa saam gekyk net soos ek ook hier kyk na Rolene met daardie selfde woorde.

Shannon ·

Wees verseker Peet, dis ook al wat sy sal wees – mooi. Tot en met die dag dat julle paadjies split. Dan sal sy nog steeds nie `n werk hê nie, want jou geld sal pataal vir haar mooi vris lewe voorts.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.