Video: Steriliseer katte en voorkom onbeheerde aanteling

Katte-Be-wise-sterilize

Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

As jy een kat steriliseer, red jy letterlik duisende katte daarvan om in ʼn diereskuiling te beland. Daarom het ʼn groep katliefhebbers in die hoofstad koppe bymekaar gesit om hawelose katte help.

Die organisasie, Be wise, sterilize, reël dat dié katte gesteriliseer word en huisvesting kry en ʼn motorfietsklub ondersteun tans die veldtog.

Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.