“Dit was nie ’n maklike boek om te skryf nie.”
Al verander die wêreld, bly Deon Meyer-stories tydloos
“Ek sê dikwels vir my kinders dat kosmaak en storieskryf presies dieselfde is: Jy skep iets wat jy vir mense wil gee om te geniet.”
Uitgewer steun De Ruyter ná oud-Eskom-hoë met regsaksie dreig
“Ons glo dat die boek die openbare belang dien, aangesien alle Suid-Afrikaners die reg het om die waarheid te weet oor hoe Eskom bestuur is.”
Luister: Stigmas rondom alkoholmisbruik, verslawing
“Ons moenie moed opgee op mense wat alkoholprobleme ervaar nie.”
In ‘Nimmer-Immer-Bos’ is daar stories wat kinders se harte verstaan
Hoewel sy nie self kleinkinders het nie, “smous” sy heerlik met haar vriendinne se klein- en agterkleinkinders, vertel die gewilde kinderboekskrywer, Linda Rode.
Boek van die maand: ‘Deelfontein’ deur Nicole Jaekel Strauss
Die oorlog is dalk die groter doek waarvan Jaekel Strauss se boek ʼn kleiner tapisserie is oor die trauma van geweld in meer fasette as net oorlog.
Luister: Só beïnvloed oormaat alkohol jou brein, liggaam
“Alkohol is ʼn onderdrukker. Dit onderdruk jou intellek, energie, inhibisies, en jou gedrag raak onvanpas.”
Amore Bekker sê ‘werkloosheidsyfer onder beskermengele hoog’
“Het jy al ʼn engel gesien?”
Herman Lensing lewer ‘ode aan vriende’ met jongste resepteboek
“Ek het al soveel mooi goed om ʼn tafel sien afspeel. Ek het al gesien hoe mense mekaar vergewe, hoe hulle mekaar weer liefkry. Daar is min dinge wat Suid-Afrikaners sonder kos vier.”
Onthou oorlogshelde met dié bundel
Sou jy die dag deur Pretoria se ou begraafplaas in die ou Kerkstraat-Wes stap, word jy deur die verhale van gevalle helde omring.
Luister: Vatbaarheid vir alkoholmisbruik
“Niemand raak opsetlik aan alkohol verslaaf nie.”
Jy moet oopkop vir stomende ‘Oop deure’ wees
Hulle is twee heeltemal uiteenlopende persoonlikhede maar hulle het heerlik saam aan hul nuwe verhoudingsroman “Oop deure” geskryf.
Gebore Belg skryf in sy sewende taal Afrikaans
“Die korrupsie wat ek in die boek beskryf is alles waar en slegs ʼn fraksie van wat ek deur die jare onder oë gekry het.”
Braaf die Boerboel: ‘Dis braaf om te help’
“Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee. Dit is ons almal se plig om ʼn gesindheid van welwillendheid by ons kinders te kweek.”
Hierdie lesers wen Romanza-boeke
Baie geluk aan Rochelle Stemmet en Mariana van Zyl wat die wenners van dié kompetisie is.
Boek-uittreksel: Leon van Nierop skryf oor pikswarte rose in die Laeveld
“Begrafnis. Dit is wat die vier koppe in die Mercedes kom vier. Die soveelste teraardebestelling met pikswart roosblare wat mense rondstrooi.”
‘The Promise’ stem tot nadenke
‘The Promise’ is ʼn teaterervaring wat ʼn mens opnuut aan die kuns van teater herinner.
Luister: Verskillende konsepte wat met alkohol-inname verband hou
Wat is die verskil tussen alkoholgebruik, -misbruik, -afhanklikheid en verslawing? Luister hier na Willie Pienaar se verduideliking.
Boekresensie: ‘Deur die tonnel van twyfel’ deur Koos Kombuis
“Hierdie boek is iets wat ʼn mens gerus kan lees omdat Koos nie net sy eie ervaring hier uitdruk nie, maar iets weerspieël van baie ander mense se eie proses.”
Luister: Nataniël se musiekdroom van 40 jaar bewaarheid
“Ek dink vir ure oor elke noot, dit moet vir absoluut almal mooi of roerend wees.”