Benewens die historiese gegewe en die vernuftige ontwikkeling van die verhaallyn wat ʼn mens deurgaans boei benut die skrywer die geleentheid ten volle om afgesien van onmenslikheid ook elemente van menslikheid te illustreer.
Boek: Bos
Bloedbroers. ʼn Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies.
Boek: Sandveldstories
Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor ʼn unieke wêreld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.
Boekresensie: Lang pad onnetoe
Soms lees ’n mens ’n boek wat jou soos ’n muil in die maag skop. Jason Reynolds se multi-bekroonde Long way down, meesterlik vertaal in Kaaps as Lang pad onnetoe deur Nathan Trantraal, is só ’n boek.
Boek: Skuif
Martin Ince beskryf op toeganklike wyse wat die impak van geologiese veranderinge op die lewe op aarde is.
Boek: Legkaart van ʼn jong lewe
Ter viering van Dolf van Niekerk se negentigste verjaarsdag verskyn hier ʼn versameling filosofiese, bepeinsende en besinnende essays uit die pen van een van Afrikaans se meesterskrywers.
Boek: Die groot geheim
Vier meisies word onwaarskynlike vriende om saam te staan teen boelies en hulle omgewing te verfraai.
Boek: Neem beheer van jou lewe
Die boek bevat wenke om vry te breek van jou verlede en om die negatiewe bande van mense se opinies te oorwin.
Boekresensie: Die Edik van Nantes-kookboek
“Kos is die toegang tot onvergeetlike kuiers, duisende kerse, prettige tafels en die genesende, veilige teenwoordigheid van familie en vriende.”
Boek: Die skilpad se laaste traan
In ‘Die skilpad se laaste traan’ verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjiemense.
Boek: God het jou gekies
29 indiepte-studies oor die Nuwe-Testamentiese boek Efesïers.
Boekresensie: Begin jou eie groentetuin
Begin jou eie groentetuin is propvol waardevolle wenke om in ’n japtrap jou eie groente te kweek, of dit nou op ’n vensterbank, vertikaal teen ’n muur of in jou agterplaas is.
Boek: Geloofskatte in die Evangelies
Ontdek die verrassings wat weggesteek lê in die bekende tekste van die Evangelies.
Boek van die maand: Prooi deur Deon Meyer
Politieke intriges is ʼn integrale deel van die verhaal. Hou in gedagte dat die manuskrip van die boek afgehandel is voordat Cyril Ramaphosa president geword het, en dat die boek op die rak was voor die onlangse opspraakwekkende getuienis voor die Zondo-kommissie.
Boek: Van Afrikaans gepraat
ʼn Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan. Waar het Afrikaans begin?
Boekresensie: Jy kán verander
Haar skryfstem is gesaghebbend én gemaklik, en maak dat die leser die kosbare inhoud toeganklik vind, dit begryp en daarmee identifiseer. Ek het die boek persoonlik van waarde gevind en beveel dit heelhartig aan.
Boek: Hokaai, Lulu
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie.
Boek: Min Shaw: Sprokie van ’n liefling
In hierdie pragboek word foto’s en memento’s uit Min Shaw se persoonlike fotoalbums en plakboeke opgeneem.
Boek: Wat die see gesien het
Dit is tegelyk die verhaal van ʼn opwindende soektog én ʼn storie met ʼn belangrike les oor die hantering en verwerking van verlies.
Boek: Die Verlore eiland en ander stories
Drie van Oosthuysen se immergewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus.