Uit briewe aan haar jarelange vriendin Ida leer ken die leser ʼn belese en berese “ek” wat skielik ʼn totale ommeswaai in haar netjiese bestaan beleef.
Boek: Hanlie Retief gesels met 2
Hanlie Retief vra die vrae aan die nuusmakers wat almal brand om te vra. Steve Hofmeyr, Rolene Strauss, Tim Noakes, Piet Byleveld en Thuli Mandosela is van die onderhoude wat opgeneem is in hierdie boek.
Boek: Wat het geword van Dinsdag?
ʼn Fyn afgeronde, skerpsinnige roman oor selfontdekking, heimwee en verlies.
Lesersindruk: Doodsroeper
… en tog weet iedereen hoe maklik stilte vreesaanjaend kan wees as ʼn mens besig is met sy eie gedagtes en dan skielik iemand se teenwoordigheid voel. ʼn Koue rilling kriewel teen my rug af en ek was dadelik onder die ban van die Stilbos. Ek móét hierdie boek gaan lees, skryf Alexander Mickel.
Boek: Die groot aanhalingsboek
‘Die groot aanhalingsboek’ is ʼn onontbeerlike gids vir die regte woord op die regte tyd en dit bevat meer as 3 000 aanhalings.
Boek: Nagreisiger
Hierdie spanningsverhaal is ʼn verwerkte weergawe van die 2004-publikasie.
Boekresensie: Meisies kan enige iets doen
Die wonderlike boodskap van die boek is dat meisies absoluut fantasties is en net mooi enige iets kan doen wat hulle wil.
Boek: Gert en Joey
Pedofilie. Ontvoering. Moord? In Suid-Afrikaners se koppe het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.
Boek: Beatrix sê: Raak Tunisiese hekel baas
Tunisiese hekelwerk is ʼn baie ou hekeltegniek wat tans ʼn oplewing beleef.
Boek: Stalmaats – Omnibus 1
Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus.
Boek: Uit die Beek 2019
Die jongste Bybelse dagboek in die klassieke “Uit die Beek”-reeks deur die bekroonde skrywer Barend Vos het pas verskyn.
Boek: Die swakste restaurant in die heelal en ander stories
Jy kan kies om te giggel, gil, brul, proes, snork of skater van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs.
Beheer oor jou denke kan jou help met sukses
Hoe en wat ons dink, het ’n geweldige invloed op ons verstandelike, emosionele en selfs fisieke welsyn, sê dr. Caroline Leaf.
Koop-’n-Afrikaanse-boekdag: Hier kan jy afslag kry
Dinsdag 14 Augustus is “Koop-‘n-Afrikaanse-boekdag”! Hier is ‘n paar boekwinkels wat op dié dag afslag aanbied.
Boek: Helde van Suid-Afrika 2
Ontmoet ʼn paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde!
Boek: Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ʼn dominee
Die geliefde dominee Barend Vos se sketse oor die lewe van ʼn predikant en sy gesin in ʼn plattelandse gemeente het tot op hede in vyf bundels verskyn.
Boek: Ta-da!
As jy jou gaste wil beïndruk, maar nie ure voor die stoof wil deurbring nie, is ‘Ta Da!’ net die kookboek vir jou.
Boek-uittreksel: Dankie, generaal: Op die spoor van ’n oorlogspeurder
Elke keer wanneer ek die voordeur agter my toegeklap het dat die ruite in die deur so ratel, het Ouma Alet van binne die huis gegrom: “Nico! Stadig, ou seun. Die generaal kyk vir jou. Netnou breek jy die loervenster.” Lees ‘n uittreksel uit Nico Moolman se boek, “Dankie, generaal: Op die spoor van ‘n oorlogspeurder”
Boek: Doodmenslik
Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is ʼn verkenning van die eksistensiele vakuum soos selde tevore in Afrikaans.
Boekresensie: Sizwe spring
Sizwe het swemlesse gehad en hy het ook sy swemtoets geslaag. Al uitdaging wat nou oorbly, is om van die hoë duikplank af te spring soos al die ander kinders doen…