Ja. Beroemd. Berug. Noem dit wat jy wil. Hierdie boek is geskryf deur ʼn kenner, niemand anders nie as die beroemde Nare Ou Wolf.
Boek: Die leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
Ontmoet ʼn paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld. Hierdie boek bevat ses asemrowende ware dierestories. Die stories word op ʼn toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak.
Boek: Brugbouers – Die Reitz-video en die pad na versoening
Hierdie boek fokus op “tussenin-wees”. Die verhale van vier studenteleiers uit daardie onstuimige tydperk, asook die ingrypings wat onderneem is, word belig.
‘Kill the Boer’-resensie: Ons kan nie sensitief vir die feite wees nie
Wanneer die gevaarlikste beroep in Suid-Afrika nie dié van ’n polisielid of brandweerman is nie, moet jy besef dat iets fout is. Wanneer die gevaarlikste beroep dié is van ’n persoon wat voedselsekerheid bevorder en werk skep, moet jy weet dat alles nie pluis is nie.
‘Madiba Magic’ na skole ter viering van Mandela 100 jaar
Die Jakes Gerwel Stigting en Tafelberg-Uitgewers herdenk vanjaar saam Nelson Mandela se honderdste geboortedag op 18 Julie 2018 met die heruitreiking van “Madiba Magic”, die oudpresident se versameling geliefde kinderstories.
Boek: As die kat weg is…
Aristoteles is vasbeslote dat dit nie gaan gebeur terwyl hy die kat in die huis is nie! Al wat hy hoef te doen, is om Anna te laat besef hoeveel hy vir haar beteken. Hy gaan wegloop om sy punt te bewys.
Wen: ‘Stroomop’-roman
Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn eksemplaar van die “Stroomop”-roman, geskryf deur Adeline Radloff, wen.
Boek: Karoo
In sy tweede fotoboek, Karoo, sit Louis Botha sy verkenning van die rykdom, kwesbaarheid en kompleksiteit van die Karoo en haar mense voort.
Boek: Die tale wat ons praat
In hierdie boek bring Jana Luther en Fred Pheiffer, saam met Danny Fourie as samesteller, van die gewildste bydraes deur dié luisteraars en taalkenners byeen.
Sketse vir vyfjarige nou ʼn volwaardige boek
Eric Burger, oorspronklik van die Koo-vallei in Montagu, het nooit kon dink dat hy ooit sy sketse vir ʼn vyfjarige in sy familie, in boekvorm sou sien nie.
Boek: Ralph Haynes: Godfather van die Wes-Rand
Ralph Haynes, die ‘mafiabaas’ van die Wes-Rand, het op 21 Januarie 2011 spoorloos verdwyn. Nadat hy op daardie dag in ʼn helikopter geklim het, is hy nooit weer gesien nie.
Boekresensie: Steinhoff en die Stellenbosse Boys
Steinhoff en die Stellenbosse Boys neem op 7 Julie die eerste plek in op Suid-Afrika se Nielsen-boekdatalys. Die boek is ook in die eerste posisie op die algehele niefiksielys en en die lys van Suid-Afrikaansvervaardigde boeke.
Boek: Die Lucky Strike
Met ‘Die onaantasbares’ het Steve Hofmeyr liefhebbers van spanningsromans aan Die Sluiper bekend gestel. In ‘Die Lucky Strike’ leer ons die gesiglose in sy weerloosheid ken.
Boek: Dowe gode
Moord, verraad en hoop: Watter een van hierdie drie sal uiteindelik oorwin?
Boek: Man sonder weerga
Hierdie omnibus is ʼn samestelling van drie van Bets se vorige Romanzas, Die towerformule, Liefste Valentyn en Engel sonder vlerke. Al drie verhale het ʼn hospitaal-, of mediese agtergrond.
Boek: Die reus Van der Bees
Die reus Van der Bees is ʼn nare ou brompot, en as hy honger raak, dan mor en knor die grompot.
Boek: Wrok
Vyf mense, vyf dele van die stad.
Boekresensie: Dis MY boek
Dis MY boek is ideaal vir saamlees en geskik vir jong lesertjies van drie jaar en ouer.
Boek: Caesar se lourierkrans
Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia.
Boek: ʼn Skerfie glas
In hierdie verhaalbiografie gaan soek Theron in ou kookboeke, aantekeninge, foto’s, herinneringe, albums, briewe en geslagsregisters na haar ouma Issie se storie.