“Skurwelik vratsig, oordadig bemaanhaar, met weglê-snor-slagtande agter ʼn slordige bakkebaard.” Lees Hennie Nortjé se gedig oor vlakvarke.
Lees meerResensie: Ingrid Jonker was ʼn vernuwer in Afrikaans
“Jonker was ook ʼn vernuwer in Afrikaans – veral met haar tweede digbundel, Rook en oker, van 1963,” skryf Daniel in sy resensie van ‘Ingrid Jonker: Die papie roer en ek word digter’.
Gedig: Om jou naam te voel
“Drome kan vlieg sonder vlerke – oor dale en heuwels, soheentoe en t’rug,” skryf Carma Shaw in die gedig “Om jou naam te voel”.
Digter se ervarings in Krugerwildtuin neem lesers op reis
“Dan is daar ook hierdie ding dat jy vroegoggend uitry, laatoggend terugkom en rus, en vroegaand voor die hekke sluit weer ʼn draai gaan ry.”
Gedig: Gebed
“Here, seën elke boer – daar waar hulle nie meer weet wat om volgende te maak nie.” Lees hier Casper Nell se aangrypende gebed vir die boeregemeenskap.
Gedig: Opstanding
Vandag word die opstanding van Christus herdenk. Lees hier WEG Louw se gedig spesiaal vir Paasfees.
Gedig: Golgota
“Die vroue roep in duisternis en treur. Die aarde beef… Die tempelvoorhang skeur.” Lees WEG Louw se gedig “Golgota” ter viering van Paasfees.
Gedig: Avondmaal
“Toe het Hy die brood geneem en God gedank, dit met die hand gebreek en dit geseën: die beker het Hy boordevol gegooi.”
Lidi de Waal: Vinkel en koljander met kuns en dig
Lidi is ʼn trekvoël. Van die Groot Karoo tot die Kalahari, van die Klein Karoo tot die Suidkus, tot die Weskus, noem maar op, sy het daar gebly.
Resensie: Woordkuns soos korrels waaisand wat bly krap
“Al drie digters se poësie word diepgaande beïnvloed deur die landskap van woestyn, halfwoestyn, savanne en dorre kusgebied,” skryf Daniel Hugo.
Gedig: Paddas se plaag en lof
Lees gerus vandag Cas Vos se gedig oor die pret en plaery van paddas.
Gedig: Glas
“Ek het vergeet deur glas sien mens die wêreld anders.” Lees hier Deon Meiring se gedig “Glas”.
Gedig: Kaggel
“Die vuurvretende sekelbos klap onophoudelik hande.” Lees hier Jako Meyer se gedig “Kaggel”.
Gedig: Lig en donker
“In herberge van my brein is dit vir my verstand om te besluit of die duister in sal kom.”
Gedig: Wees lief vir my in Afrikaans
Lees hier Alta Strauss se gedig “Wees lief vir my in Afrikaans”, spesiaal ter viering van Internasionale Moedertaaldag.
Gedig: Anna
Luister in dié video na TT Cloete se voorlesing van “Anna”, die allermooiste liefdesgedig wat hy aan sy vrou opgedra het.
Wyndigters raak gesellig in liedjietuin
“Hoewel ons die konsert op Valentynsdag aanbied, gaan daar nie net oor romantiese liefde gesels word nie.”
Skryf gedigte wat harte raak
Die “Skryf ʼn gedig”-kursus is geskik vir enigiemand wat graag met woorde en verse wil woeker, ongeag van hoe ervare jy op dié gebied is.
Gedig: Sit die onthou langs die pad neer
“Die dinge van onthou word vir haar onnodig om saam te dra.”
Totius inspireer kamerkoor se jongste werk
“Dit is ʼn belydenis aan God oor ons menslike tekortkominge, maar ook ʼn stelling vol hoop en vertroue dat die mens intiem deur ʼn Skepperwese geken en verstaan word.”