“gesig wat ek liefhet, die gesig van liefde…”
Gedig: Ek sal opstaan
“Voorwaar, onmiddellik na my vader sal en moet ek gaan, en aan sy voete val …”
Gedig: Die eerste nag
“Hoe veilig en stil is my kindjie se slaap, die tastende handjies so vreedsaam gevou, die soekende mondjie geslote en soet, die ogies ‘n skemering van blank en blou …”
‘Digkuns snoer ons saam’
Maretha Maartens, die bekende skrywer van Bloemfontein, het die Afrikaanse afdeling van die derde Avbob Poësiekompetisie met haar gedig, “Peperboom”, gewen.
Gedig: Peperboom
Maretha Maartens se gedig, “Peperboom”:
Gedig: Voëls in die skemering
“Voëlgeklepper in die skemer oor buigende riet, en soos vlae wit sneeu uit die ruimte, die hemel, daal hulle neer, daal soos ʼn droom …”
Tom Dreyer, die IT-boffin wat dig
Tom Dreyer het in 2019 die Avbob-digkompetisie se Afrikaanse kategorie gewen met sy gedig “Slaap jy solank, dan hou ek die fort”.
Satiriese digter sterf op 90
MM Walters, ʼn bekende Afrikaanse digter, dramaturg en satirikus, is op 28 Julie in die ouderdom van 90 dood.
Gedig: Die wêreld is ons woning nie
Totius se gedig, “Die wêreld is ons woning nie”
‘Uittogboek’: Reissak inspireer voorblad
Johan Myburg gesels oor die Dan Halter-kunswerk en Chinese reissakke wat die voorblad van sy vierde digbundel, “Uittogboek” geïnspireer het.
Gedig: Tafelgebed van ʼn alleenloper
Lina Spies se gedig, “Tafelgebed van ʼn alleenloper”
Boek: ‘By die dag’ – vir poësieliefhebbers
Eunice Basson se tweede digbundel staan in die tradisie van haar liriese en suggestieryke debuut Leiboom, wat in 2014 deur Queillerie uitgegee is.
Gedig: Teksture van hier
“My pad loop terug, altyd terug, na die boere met die bakkies en die velskoene, na ‘n skuurdans en volmaan …”
Gedig: Die vliegenier
Hy ken die wolke bo die wêreldsome en die bane van die môrewind; hy ken die dun draad van die glans-riviere wat vlak en verte fyn verbind …
Gedig: Woordeboer
“En die lewe is vir my ʼn storieboek en my beeskraal is my boekery…” Lees Oskar Prozesky se gedig, “Woordeboer”
Gedig: Winternag
Eugène Marais se bekende gedig ‘Winternag’.
Gedig: Eerste sneeu
NP van Wyk Louw is vandag 50 jaar dood. Van sy bekende gedigte sluit in ‘Vroegherfs’, ‘Grense’ en die epiese gedig, ‘Raka’. Van Wyk Louw se gedig ‘Eerste sneeu’ kom uit “Vier gebede by jaargetye in die Boland”.
Luister: Griekwagebed – Uit Spreke 23 en 24
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Gedig: Groenspreeu
“Tierelier” en “ranonkelrooi” en “pimpelblou” – PW Buys se gedig, “Groenspreeu”, rol sommer so oor jou tong.
Luister: Griekwagebed – Uit Spreke 22
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.