Sproeireën

My nooi is in ‘n nartjie, my ouma in kaneel,
daar’s iemand… iemand in anys, daar’s ‘n vrou in elke geur!