“bloukop speel hy’s weerprofeet…”
Gedig: Duiselig
“… en ek weet die verbeel is alles nou klaar, ek probeer hierdie seuntjie in my kop bewaar…” Lees Gilbert Gibson se gedig, “Duiselig”
Gedig: Woordkordaatjies
“jy is net mamma al die res is kamma maar dis alles waar in fesieland…” Rika Cilliers se gedig, “Woordkordaatjies”
Gedig: Dis jy
“Maar deur alles is daar een ding wat my anker en my lei soos ʼn fakkel in die donker, my soos ʼn kompas begelei: Dis jy.”
Gedig: Stil aand
Nou sit ons voor die vuur en speel die vlamlig deur ons hare … Lees WEG Louw se gedig, “Stil aand”
Gedig: Die begrafenis
Eitemal se bekende gedig, “Die begrafenis”
Gedig: Sê nou
“Sê-nou is ʼn lekker sê: Alles wat ʼn mens wil hê, alles wat jou hart begeer kry jy daarmee en nog meer.” AG Visser se gedig, “Sê nou”
Gedig: Gebed van ʼn groen perske
“…bewaar my dan teen die hael teen die steek van die son…” Annesu de Vos se gedig, “Gebed van ‘n groen perske”
Gedig: Sien en nie-sien
“jy kan altemit hoor met jou skulp-oor en nie luister met jou hart of binne-oor…” Trienke Laurie se gedig, “Sien en nie-sien”
Gedig: Moenie in die stilte
“Moenie in die stilte vrae vra nie…” Fransi Phillips se gedig, “Moenie in die stilte”
Gedig: Spreuke
Carl Boplaas se gedig, “Spreuke”
Gedig: Kaalvoet klonkie
“Verflenterde kaalvoet klonkie wat groente verkoop in die reën…” ID du Plessis se gedig, “Kaalvoet klonkie”
Gedig: Huwelik
“In die stil huis ontdek hul weer mekaar soos, in ʼn veraf tuin, die eerste paar…” Olga Kirsch se gedig, “Huwelik”
Gedig: Komma
ʼn Glinstervliegie kleiner as ʼn komma kom sit vertrouend op my hand… Sheila Cussons se gedig, “Komma”
Gedig: Edms. Bpk.
“Ek het ʼn stukkie grond gekoop met melkhout op; dit afgekamp en teen die hek ʼn naam geverf sodat verbygangers besef: Dis Dirk se erf.” Lees DJ Opperman se gedig, “Edms. Bpk.”
Wenners van die BoekeJol-digkompetisie 2018 bekend!
Dié jaar se BoekeJol-fees het weereens die jaar met ʼn heerlike digkunskompetisie afgeskop. Gaan vind uit wie is die wenners.
Gedig: Naamverwant
“Om dit wat lank vergeet was, te onthou. Die son wat ʼn pad vind tussen wolke deur. Die grepe van haar naam…” Louis Esterhuizen se gedig, “Naamverwant”
Tuin van digters: Die tuiste van Afrikaanse digkuns
Die tema van 2018 se Tuin van Digters – die tuiste van die Afrikaanse digkuns – is “buitedieboek”.
Gedig: Die kameelperd
AG Visser se gedig, “Die kameelperd”
Gedig: Dirkie
“en skielik, skielik het ʼn miljoen skoenlappers baldadig begin fladder…” Lees Jeanne Goosen se gedig, “Dirkie”