“Die buffel ken geen metafisika: hy soek die soetgras en die kuil…” DJ Opperman se gedig, “Vuurbees”
Gedig: Kindertuin
“jy het die taal in blom help bêre op my tong…” Zandra Bezuidenhout se gedig, “Kindertuin”
Gedigte in McGregor: ‘Waar gewone woorde nie genoeg is nie’
Die Gedigte in McGregor-fees wat vanjaar vir die vierde keer aangebied word, vind van 26 tot 28 Augustus op dié Wes-Kaapse dorpie plaas. Vanjaar se fees bied nóg ʼn groter verskeidenheid digters en programme as verlede jaar.
Gedig: Liefdesbrief
“Watter digter kan ek vertrou om te skryf oor jou, oor jou en my?” Lees Riana Scheepers se gedig, “Liefdesbrief”
Gedig: Digteres as huisvrou
Elisabeth Eybers se gedig, “Digteres as huisvrou”, vir enigiemand wat al ooit vasgevang gevoel het in ‘n pos waar hulle nie moet wees nie.
Gedig: Ek het ‘n huisie aan die rand
“Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; ‘n draad gespan; ‘n kopbeen sê: Bly weg!” Lees Pirow Bekker se gedig.
Gedig: Stil aand
“…En toe ek deur die duister wind wat oor my huisie waai, die knip hoor lig, het heel my hart in vreugde opgelaai…” Geniet WEG Louw se gedig, “Stil aand” – net reg vir ‘n ysige wintersaand!
Gedig: Sê nou
Sê-nou is ‘n lekker sê: Alles wat ‘n mens wil hê, alles wat jou hart begeer, kry jy daarmee en nog meer.” AG Visser se gedig, “Sê nou”
Kuier saam met digters in McGregor
Die Gedigte in McGregor-fees, wat vanjaar vir die tweede keer aangebied word, vind van 26 tot 28 Augustus op dié Wes-Kaapse dorpie plaas.
Gedig: Gesig van die liefde
“Jou gesig is die gesig van al die ander, voor jou en na jou en jou oë kalm soos ʼn blou daeraad wat keer op keer aanbreek…” Ingrid Jonker se gedig, “Gesig van die liefde”
Gedig: Die woedende brood
“Hulle wat brood eet, nie brood metafories nie, maar brood met olie en sout op, is nooit soos dan so heel nie…” Lees Sheila Cussons se gedig, “Die woedende brood”
Gedig: Di steweltjiis fan Sanni
“ʼn Mens di bly tog mar ʼn mens, ek weet ni wat’s di rede. Mar soos hy kry net wat hy wens, dan word hy ontefrede.” Geniet FW Reitze se gedig, “Di steweltjiis fan Sanni”
Boek: die na-dood
In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk.
Gedig: Boggom en Voertsek
“Boggom en Voertsek het saam gelewe waar die Hantam-berge pryk…” Lees C Louis Leipoldt se verhaal oor Boggom en Voertsek
Gedig: Kô, lat ons sing
“hy het gavra wat’s in my hand, en vrinne in my hand was my kitaar…” Geniet Adam Small se gedig, “Kô, lat ons sing”
Gedig: Briefies
“Daar’s kinders in ons klas wat baie gou kan werk, dan sit hul briefies skrywe so skelm, ongemerk!” Geniet gerus dié gediggie van Helena J.F. Lochner
Gedig: Te klip om te boom
DJ Opperman se gedig, “Te klip om te boom”
Gedig: Dialoog
“ek wil boer met woorde, my kultivars self teel, hektaar vir hektaar met elke leser deel…” Geniet Hendrik Januarie se gedig, “Dialoog”
Al singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016
Op Saterdag 7 Mei kom digters, minnesangers, filosowe en musikante bymekaar om met woorde en taal te riel by die Spier Digtersfees, ook bekend as die dansende digtersfees.
Gedig: Grense
My naakte siel wil sonder skrome in alle eenvoud tot jou gaan…” Lees NP van Wyk Louw se gedig, “Grense”