“Die kremetartboom is ʼn allerboomste boom,” skryf TT Cloete in sy gedig, “Kremetartboom”.
Gedig: die hemel ruik na vetkoek
“Ek weet in die hemel met jou bloublomvoorskoot aan bak jy vetkoek.” Lees hier Susanne Pike se gedig “die hemel ruik na vetkoek”.
Gedig: Lewe
“Ek bly staan op stasie drie en vyftig en vra: Waar gaan die lewe so gou verby?” Lees hier Kobus Frantz se gedig “Lewe”.
Poësie ontstaan in stilte, eenvoud
Die bekroonde skrywer Petra Müller (1935-2021) het geglo dat poësie vir almal toeganklik moet wees. Hier is vyf wyshede uit haar lewe en werk.
Gedig: Die Here is my vuurtoring
Dié gedig is Wendy Maartens se gunsteling uit ‘Psalms vir kleingoed’.
Inskrywings vir Avbob-digkompetisie nóú oop
“Wanneer ons intense vreugde of smart ervaar, is dit dikwels na digkuns waarheen ons draai vir verligting, geselskap en troos.”
Gedig: Om ʼn wens te koop
“Antie, Freddie sê dat mens ʼn wish kan koop op Black Friday.” Lees hier Adele van Zyl se gedig “Om ʼn wens te koop”.
Gedig: Saam
Werner Wehmeyer skryf in sy gedig “Saam”: “Saam met jou trap ek spore verby die son.”
Gedig: Die vrou
“Wie ter wêreld verstaan ooit die vrou, en wie sal haar geheimenis weet? Haar verjaarsdae moet jy onthou, maar haar ouderdom moet jy vergeet!” Lees AG Visser se gedig, spesiaal vir Vrouedag, “Die vrou”.
Gedig: Sproeireën
“O my nooi is in ʼn nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand… iemand in anys, daar’s ʼn vrou in elke geur!,” skryf DJ Opperman in sy allerbekende gedig “Sproeireën”.
Gedig: Rou
“Hoe sal ek ooit hierdie verlies verstaan.”
Gedig: Halleluja
“Dié vierlettergreepwoord word ʼn lied wat ek oor en oor sing,” skryf Myrtle Theart in die gedig “Halleluja”.
Gedig: Sien jou later
“Ons wou berge versit, ons wou die Griekse kafee op die hoek van Darlingstraat besit.”
Gedig: Jy is
“Jy is my snoesigste ou wolkombers, my donker nag se reddingskers.”
Gedig: Die woord
“Alles wat genoem word, lééf: arikriekel, aalwynblom, jakkalse wat in gate woon en dassies teen die son.”
Gedig: VERLANGE
Julia Nel skryf in die gedig, “VERLANGE”: “Ek sou eerder graag jou lag wou hoor; ʼn grappie saam geniet wat jy vertel op jou droë manier”.
Gedig: Kindjie klein
“Jy woel so tussen rib en spier, oefen lynskoppe af en toe,” skryf Werner Wehmeyer in die gedig, “Kindjie klein”.
Gedig: die dromer
Lees Theo Erns Botha se gedig, “Die dromer”.
Gedig: Ouboet
“Jou lus vir die lewe so gou afgemeet op vyf-en-twintig die oorgaan ingedans.”
Gedig: Tsoenami
“Die dood ontkiem in die hart van die aardkors.” Lees Hendrik Snyders se gedig, “Tsoenami”.