“Danièle Pascal laat Piaf van die liefde sing; in bistro-skemerte dink elke siel sy eie ding…” Geniet Chris Lombard se gedig, “‘n Aand met Danièle”
Gedig: Opstanding
“…en soos uit diepe duisternis ‘n vlam, staan hoog en rank en smetteloos die Lam!” Lees WEG Louw se gedig, “Opstanding”
Gedig: Die bokser
“tog sal my mokerslag hom tref waar hy hom vaag en grynsend hef…” Ernst van Heerden se gedig, “Die bokser”
Gedig: Die vliegenier
“Hy ken die wolke bo die wêreldsome en die bane van die môrewind; hy ken die dun draad van die glans-riviere wat vlak en verte fyn verbind…” Lees Ernst van Heerden se gedig, “Die vliegenier”
Gedig: Haelwit gestapelde wolke
“Die haelwit gestapelde wolke, paleis deur die winde gebou! Hoe sou ek hul heimnis vertolke en saggies dit fluister vir jou?” Lees Toon van den Heever se gedig, “Haelwit gestapelde wolke”
Luister: Ontdekkingstog deur die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Fanie Oliver is die samesteller van die boek Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Hy gesels met Esté Meyer Jansen oor die digbundel waarin jy saam met verskeie digters deur die liefde kan stap.
Gedig: heimat-vers vir my lovely
“ek bou vir jou ‘n huisie van sandsteen son en skalie…” Theunis Engelbrecht se gedig, “Heimat-vers vir my lovely”
Gedig: Ek sing van die wind wat te keer gaan
“Ek sing van die wind wat te keer gaan; Ek sing van die reën wat daar val…” Geniet C Louis Leipoldt se gedig
Gedig: Bosveld
“Ek het altyd verdwaal op al die voetpaadjies, maroela…” Geniet Ingrid Jonker se gedig, “Bosveld”
Gedig: Vertel
Kon ek net een maal ʼn verhaal vertel wat soos ʼn laatnagkool sal gloei van deernis vir die wêreld – dan sou ek gelukkig wees…” Lees Heilna du Plooy se gedig, “Vertel”
Gedig: Blomme
“ek koop vir jou drie blommetjiesjeans..” Geniet Piet van Rooyen se liefdesgedig, “Blomme”
Gedig: Die huis waar ek woon
“my huis het tien vensters en twee deure wat honger hande na die wêreld reik..” William Rowland se gedig, “Die huis waar ek woon”
Gedig: Rosa Rosarum
“Kom na my tuin waar die donkerrooi rose duist’re geheime vertrou aan die nag…” AG Visser se gedig, “Rosa Rosarum”
Gedig: Vergewe en vergeet
“Daar het ʼn doringboompie vlak by die pad gestaan, waar lange ossespanne met sware vragte gaan…” Totius se gedig, “Vergewe en vergeet”
Gedig: Elementêre huis
“ek wil graag vir jou ‘n huis bou, ‘n huis nie ‘n woning nie, ‘n woning is te deftig… nee ‘n huis” – DPM Botes se gedig, “Elementêre huis”
Gedig: Gebed van die loot aan die wynstok
Sheila Cussons se gedig, “Gebed van die loot aan die wynstok”
Gedig: Kindertuin
“ek was ʼn kind van twee toe jy my leer hoe name trommel teen die binne-oor…” Geniet Zandra Bezuidenhout se gedig, “Kindertuin”
Gedig: Somerkersfees
‘n Klankgreep van “Afrikaans Herlaai” se weergawe van “Somerkersfees” volg onderaan die gedig.
Gedig: Protes teen Kersfees
Lina Spies se gedig, “Protes teen Kersfees”
Gedig: Maria
Elisabeth Eybers se treffende Kersgedig, “Maria”