“Met wyn wat dartel was en vonkelrooi – maar, hoog gehou, was in geen hand voorheen ooit wyn so rooi, ooit aardse brood so blank.”
Gedig: Populiere
“In jou winter het jy gevra dat ons jou bed moet draai; jy wou die populiere sien voor hulle winter kom,” skryf Hannes Visser in sy gedig, “Populiere”.
Gedig: Huiskat
“Ons noem haar “kat” want sy is sonder siel en anoniem.”
Gedig: Eendag.
Molly Lubbinge skryf: “Maar nou wil ek stil wees en op my eie treur.”
Gedig: Oggendlied
“Van pyn is altyd iets te maak. Ma verswyg die feit, maar Sondae klink die orrelspel in elke register uit.”
Vier Wêreld-gedigtedag met hierdie spesiale gedigblikbekers
Die vier strofes uit die gedig, “Vroegherfs”, “Uit hierdie ligte herfs”, “Winter” en “Eerste sneeu” is elk op ʼn blikbeker van hoë gehalte wat net so mooi op tannie Hannie se geelhouttafel in die eetkamer kan pronk as om die kampvuur tydens jou volgende staptoer.
Gedig: Gebed vir 20 Maart 2023
Hans du Plessis het ‘n gebed geskryf vir gebeure in die land op 20 Maart 2023.
Gedig: enige ondernemer wat sy sout werd is, weet
“As ons huil by die graf, huil ons oor tyd,” skryf Louis Philip Muller in sy gedig.
Student se digkuns kry vlerke danksy FAK-ekspo
Amory Smith (19) skryf al stories van kleins af. Nou word een van haar grootste drome bewaarheid.
Gedig: Die kameelperd
Lees hier AG Visser se gedig, “Die kameelperd”.
Gedig: Nuweling
Hannes Visser skryf in die gedig, “Nuweling”: “Dit het soos ure gevoel maar toe jy net na vyf jou eerste skree gee het die wind gedweë oor die Namib gaan lê.”
Gedig: Sms uit die hemel
Jonine von Wielligh skryf in die gedig, “Sms uit die hemel”: “Ouma, stuur vir my ʼn boodskap uit die hemel dat dit goed gaan met jou daar.”
Gedig: Nor-mal-isasie
“Hoeveel pizza slices het jy al saam met die verkeerde mense geëet en hoeveel koffie-dates het jy al deurgesit sonder om ʼn woord oor jouself te sê?”
Gedig: Woordeskat
“ʼn Oomblik het ek aan verdriet en pyn gedink: bestaan die dinge nog?”
Gedig: Sê-nou
AG Visser skryf in sy gedig, “Sê-nou”: “Sê-nou is ʼn lekker sê: Alles wat ʼn mens wil hê, alles wat jou hart begeer, kry jy daarmee en nog meer.”
Gedig: Kaal landskap
“Kan jy hoor hoe die liefde op ons kaal landskap die grond tot bloeisels sing?”
Gedig: Oupa Boet
“Die gedagte aan haar waai hierdie hele plek skoon en dis jou ouma se glimlag wat vir altyd hier tussen die roes die mooi sal bring.”
Gedig: Wrak
“Jy was ʼn lank verwagte skip; wat oor nege maande sou arriveer, ʼn klomp nuwe voorraad sou bring; en ʼn plekkie in ons hawe sou annekseer.”
Gedig: alle eindes is volkome
“Die roete deur die karoo is mooi name en skaars windpompe; toegeroesde plaashekke en brokkelende ysterkoppies.”
Gedig: Die ou blikkie
Lees C Louis Leipoldt se gedig, “Die ou blikkie”.