“ek staar na jou whatsapp-profiel en wag vir ʼn laaste emoji.” Lees hier Annalene Kinghorn se gedig, “Naelstring”.
Gedig: Verse genees
Cas Vos het dié gedig geskryf ter herdenking van die digter Sheila Cussons wat vanjaar ʼn 100 jaar oud sou word.
Gedig: Twee
“Ek sou die wêreld in ʼn Pyrex bak vir jou kon voorsit as jy my uitnodiging aanvaar het.”
Gedig: laat woorde die laaste sê hê (‘n pleitskrif in vyf dele)
“Grote God van my voordigters, van Cussons en Cloete en Krog, neem in hemelsnaam dié mosterdsaad en seën dit met sonskyn en reën.”
Gedig: Die eerste wingerd
“Noag se wyn was ʼn wonderwyn in ʼn tuisgemaakte vat.” Lees hier C Louis Leipoldt se gedig, “Die eerste wingerd”.
Gedig: Donder
“Hoe wolkloos kan dit word?: gʼn wattevlekkies oor ʼn ganse ruim toe ʼn donderslag bevestig waarom alles dan so verpuurd hul gange gaan.”
Gedig: Ouerhuis
“Ons stapel lakens uit die linnekas, ruik vir oulaas aan hul drome; skud stukkies oorskietwoorde uit die Sondagbeste tafeldoek.”
Gedig: Digteres as huisvrou
“Strykgoed wat moedeloos oor ʼn stoelrug hang, gebare sonder afloop en aanvang.”
Gedig: Lewe vir nou
“Wat die hart van vol is loop die mond van oor. Die lewe is ʼn lied en ek sing voor in die koor.”
Gedig: Dirkie
Jeanne Goosen skryf in haar gedig, “Dirkie”: “Op daardie dag het wolke saamgepak en offers oor die brak gegiet.”
Gedig: Stamboom
“Die boom is ʼn eelterige ou man. Sy takke is knobbelrige vingers.”
Gedig: Grense
Kom luister na Leon Gropp se toonsetting van die NP van Wyk Louw-gedig, “Grense”.
Avbob-digkompetisie vier moedertaalstemme
“Ons het ʼn ryk erfenis van poësie in Suid-Afrika.”
Gedig: Man met flits
Lees DJ Opperman se gedig, “Man met flits”.
Gedig: ʼn Verjaarsdagvers
Cas Vos het dié gedig vir Breyten Breytenbach geskryf wat vandag (16 September) sy 83ste verjaarsdag vier.
Gedig: Die oorwinning van die ietermagô
“Die ietermagô, met snoetjie vooruit gesteek en stert ʼn roerlose sleep, ʼn swaaiende verset teen tem en buit.”
Gedig: Die woedende brood
“Hulle wat brood eet, nie brood metafories nie, maar brood met olie en sout op, is nooit soos dan so heel nie.”
Gedig: Op die blank marmerblad in die kombuis
“Die warm hart waar die lewe van die huis gedurig stroom, vol geure en gerug en honger mense wat potdeksels lig.”
Gedig: Die konsertina in die nag
Lees CM van den Heever se gedig, “Die konsertina in die nag”.
Gedig: Onthou my
Hierdie is ʼn gedig vir elke ouer en grootouer met ʼn kind en kleinkind in die buiteland.