Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “‘n veer in iemand se hoed”.
Uitdrukking: ‘n Glasie op die valreep
Taaltoffie bied meer duidelikheid waarom ons die Engelse “one for the road” vertaal met “‘n glasie vir die valreep”.
Uitdrukking: So bang vir iets wees soos die duiwel vir ’n slypsteen
Taaltoffie deel die verhaal agter die uitdrukking “So bang vir iets wees soos die duiwel vir ‘n slypsteen”.
Uitdrukking: nugter weet
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “nugter weet” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Watter fiasko!
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “fiasko”
Uitdrukking: Die kêreltjie met die kurkhoed soen
Al ooit hierdie uitdrukking teëgekom? Taaltoffie stel ondersoek in: “Die kêreltjie met die kurkhoed soen”
Uitdrukking: As die skoen jou pas…
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “As die skoen jou pas, trek hom aan”
Uitdrukking: Iemand se kompas staan stil
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “iemand se kompas staan stil”
Uitdrukking: Op die aandskof van die lewe wees
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “Op die aandskof van die lewe wees”.
Uitdrukking: Met snaar en stamboel
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “hy is met snaar en stamboel daar weg”.
Uitdrukking: Lag soos ‘n boer met tandpyn
Ken jy die uitdrukking “lag soos ‘n boer met tandpyn”? Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié uitdrukking.
Uitdrukking: Iemand dophou
Waarom sê ons in Afrikaans jy hou iemand “dop”? Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié uitdrukking
Uitdrukking: Opgeskeep sit met iemand
Al ooit gewonder waarom ons sê jy “sit opgeskeep met iemand”? Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié uitdrukking.
Uitdrukking: Melk by die bottel koop liewer as om ‘n koei aan te hou
Ken jy dié Afrikaanse uitdrukking? Die betekenis is dalk nie vir kinderore bedoel nie…
Uitdrukking: Iets met ‘n knippie sout neem
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “iets met ‘n knippie sout neem”
Uitdrukking: Met spek skiet
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “met spek skiet” as iemand onwaarhede vertel.
Uitdrukking: Iemand het haasvleis geëet
Ken jy die uitdrukking “iemand het haasvleis geëet”? Weet jy wanneer dit gebruik word? Lees vandag se Taaltoffie waar dié interessante uitdrukking vandaan kom.
Uitdrukking: Iemand laat deurloop
Waarom sê mens iemand “loop deur” as hy ‘n loesing kry? Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié uitdrukking.
Uitdrukking: Van lotjie getik wees
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “van lotjie getik wees”.
Uitdrukking: Lood swaai
Het jy geweet wanneer iemand sy plig versuim of probeer ontduik, dan sê ons die persoon “swaai lood”. Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar dié uitdrukking vandaan kom.