Waarom is ‘n voorspoedige persoon met “‘n goue lepel in die mond gebore”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar dié uitdrukking vandaan kom.
Uitdrukking: ‘n Vlieg het oor iemand se lewer geloop
Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting oor die uitdrukking “‘n Vlieg het oor iemand se lewer geloop” wanneer daardie persoon in ‘n slegte bui is.
Uitdrukking: Dis klaar met Kees
Wie is dié Kees waarna daar verwys word in die uitdrukking “Dis klaar met Kees” en wat het hy met ‘n liefdesverhaal te doen? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting!
Uitdrukking: Iemand timmer nie hoog nie
Ken jy dalk ‘n paar mense wat nie hoog timmer nie? Lees vandag se Taaltoffie om meer oor dié uitdrukking te wete te kom!
Uitdrukking: Iemand se tande is getrek
As iemand magteloos is, sê ons “sy tande is getrek”. Lees gerus vandag se Taaltoffie vir die fabel agter dié uitdrukking; en leer sommer dat liefde selfs die wildste dier kan tem!
Uitdrukking: Die voet in die stiebeuel hê
Het jy geweet iemand het “‘n voet in die stiebeuel” as hy ‘n goeie pos met goeie vooruitsigte het? Lees vandag se Taaltoffie om meer te lees!
Uitdrukking: Ruimskoots gee
Die uitdrukking “om ruimskoots te gee” wanneer iemand in groot mate gee, is ontleen aan die skeepvaart. Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting!
Uitdrukking: Die spit afbyt
Die uitdrukking “Die spit afbyt” het ‘n bloeddorstige herkoms!
Uitdrukking: So waar as padda manel dra
Waarom sal ons sê “So waar as wat padda manel dra”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
Uitdrukking: Soveel weet van iets as die man in die maan
Wie is die “man in die maan” en waarom is hy so onkundig? Lees vandag se Taaltoffie vir meer!
Uitdrukking: Iemand se hare het gerys
Het jou hare al gerys van skok of ‘n groot skrik? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor dié uitdrukking!
Uitdrukkings: En toe word ons dors…
Afrikaans het talle uitdrukkings wat die woord “keel” bevat wat na alkoholverbruik verwys.
Uitdrukking: Blou moord skree
Lees vandag se Taaltoffie om te lees waar die uitdrukking “om blou moord te skree” vandaan kom.
Uitdrukking: Iemand boikot
Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar ons aan die uitdrukking (en gewoonte!) kom om iemand te “boikot”.
Uitdrukking: Iemand voëlvry verklaar
Ken jy die grusame herkoms van dié uitdrukking? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind hoekom jy skaars jou vyand voëlvry sou wou verklaar.
Uitdrukking: Iemand aan die neus lei
Taaltoffie verduidelik waar die uitdrukking “iemand aan die neus lei” vandaan kom.
Uitdrukking: Soos ‘n tang op ‘n otjie
Het jy geweet die Afrikaanse vertaling vir “like water off a duck’s back” is “soos ‘n tang op ‘n otjie”? Lees vandag se Taaltoffie om te lees waar dié uitdrukking sy oorsprong het.
Uitdrukking: Iemand se ore brand
Dit is nie duidelik of jy geprys word as jou linker- of regteroor brand nie, maar iemand skinder glo dan wel van jou. Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting oor dié uitdrukking.
Uitdrukking: Geen haan sal daarna kraai nie
Daar skuil ‘n oulike legende agter die uitdrukking “geen haan sal daarna kraai nie” wat gebruik word om te verwys na iets wat ‘n geheim sal bly. Lees vandag se Taaltoffie vir meer!
Uitdrukking: Kolmuis vreet wasgoed
Ken jy dié Afrikaanse uitdrukking “kolmuis vreet wasgoed” as iemand se klere in die gleuf van die boude optrek? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting!