Ons ken almal die uitdrukking, “hare op jou tande hê”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.
Uitdrukking: Iets is larie
Wat op aarde is larie en wat het dit met kerksang te doen? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking.
Uitdrukking: Naberou is galberou
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “naberou is galberou”.
Uitdrukking: Iemand het haasvleis geëet
Wanneer sê ons iemand het haasvleis geëet en waar kom ons daaraan?
Uitdrukking: Die lier aan die wilger hang
Wat op aarde beteken dit om die lier aan die wilger te hang? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Krokodiltrane huil
Wanneer iemand krokodiltrane huil, is hy nie werklik opreg hartseer nie. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Blou bloed en ander uitdrukkings
Met die oog op Nasionale Bloedskenkingsmaand het Taaltoffie ʼn paar bekende en minder bekende sêgoed oor “bloed” gaan uitsnuffel.
Uitdrukking: ʼn Tweegatjakkals
Dié uitdrukking het niks met die agterkant van die jakkals te make nie.
Uitdrukking: Dis botter tot die boom
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dis botter tot die boom”.
Uitdrukking: Die Rubikon oorsteek
Mense is gaande oor Rudie van Rensburg se komiese roman ‘Hans steek die Rubicon oor’, wat handel oor oud word volgens eie maatstawwe. Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “die Rubikon oorsteek”.
Uitdrukking: met vlieënde vaandels
“Met vlieënde vaandels” is die Afrikaans vir “with flying colours”. Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Tweesnydende swaard
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “ʼn tweesnydende swaard”.
Uitdrukking: Donkiejare laas
Al ooit gewonder hoekom ons praat van “donkiejare laas”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Iemand se horing onder die tou uithaal
Wat beteken dit om iemand se horing onder die tou uit te haal? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Enakskind
Wanneer sou daar na ʼn persoon as ʼn “enakskind” verwys kon word? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: lood swaai
Wat het die uitdrukking “lood swaai” met ʼn matroos te doen? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Dit gaan jou blikkies
“Dit gaan jou blikkies” is die Afrikaans vir “Good luck to you!” Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Blou skeen kry
Ons hoop nie jy het al ’n blou skeen gekry nie!
Uitdrukking: Die kool is die sous nie werd nie
Wanneer sê ons “die kool is die sous nie werd nie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Die koeël is deur die kerk
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “die koeël is deur die kerk”.