Kitaar my kruis is vir die eerste keer in 1962 deur H.A.U.M. gepubliseer, en die tweede uitgawe het sewe herdrukke beleef.
Boek-uittreksel: Gedugte Boervroue
Uittreksel uit die boek: “Die Afrikaners (2018-uitgawe)” deur Herman Giliomee
Boek: Die Afrikaners
Talle omstrede aspekte van Suid-Afrika se verlede en die rol daarin van die groep mense wat mettertyd na hulself as “Afrikaners” sou verwys word in kleur en geur in storievorm vertel, sodat lesers met ‘n vars, soms uitdagende perspektief op ons verlede gelaat word.
Skoonvarke, en die onpas “swaer”
Hoekom praat ons van ʼn “skoonsuster”, “skoonpa”, “skoonma” en “skoonfamilie”, maar nie van ʼn “skoonbroer” nie? Wat het dié man dan gesondig dat hy so buite die patroon val? Sophia Kapp stel ondersoek in.
Boek: 50 Prutpotgeregte
Woelige weeksdae wat fyn verdeel word tussen werk, skool, sport en huiswerk beteken nie dat aandete moet bestaan uit gebakte boontjies op roosterbrood nie.
Boek: Dinge wat ek nie van skape geweet het nie
Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie…
Uitdrukking: iets vaar goed/sleg
Waar kom die “vaar” in “iets vaar goed/sleg” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Openbare domein
In ‘Openbare domein’ verken Daniel Hugo dit wat openbaar is vir die digter, en wat nié.
Boek: Stroomop
Herinneringe van ‘n koerantman in in die apartheid-era.
Luister: Dié skryfskool ʼn móét vir voornemende skrywers, digters
Die skryfskool lewer jaarliks suksesvolle skrywers op.
‘Op vakansie’ of ‘met vakansie’? Gids tot Woordeboekportaal
Ek kry in die week ʼn navraag van ʼn gebruiker: Is dit “op vakansie” of “met vakansie”? Dis ʼn baie belangrike vraag, en dis belangrik dat elke gebruiker, jonk en oud, weet wat die antwoord daarop is, skryf Sophia Kapp.
Boek: Vandag wil ek my blou skoene dra
“Ek het dit geskryf vir my eie plesier. Twintig jaar het verbygegaan sedert my vorige digbundel.”
Taalgebruik: op pad
Is dit “op pad” of “oppad”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Riempies en Rampies
Wanneer Riempies en Rampies mekaar ontmoet, ontaard dit in ‘n groot gestoeiery. Wat hulle nie besef nie is dat hulle kort-kort aan Koningin Rooiby en haar manne se nes stamp. Die Rooibye werk elke dag baie hard, maar nou word hulle net té veel gepla.
Boek: Bidsnoer
Pieter Fourie is ’n meester van die kort, klinkende vers.
Gedig: Teksture van hier
My pad loop terug, altyd terug, na die boere met die bakkies en die velskoene…
Boek: Buksie en Bella
Buksie en Bella is heeldag besig, besig, besig! Hulle jaag mekaar, speel wegkruipertjie en hardloop rond en bont!
Boek: Hier is ʼn muis
Koerie Kerkmuis bly in die kerk se kantoor. Hy het vir hom ʼn snoesige huisie gebou agter die houtpaneel in ʼn stil hoekie van die vertrek. Hy het net een wens, en dit is om ʼn regte mensetand in die hande te kry. Maar dit kos baie geld, en waar gaan ʼn arme kerkmuis dit vandaan kry?
Boek: ʼn Gelukkige kind
Die bord pap vlieg oor die tafel en die melk spat op alles. Jou oudste klap jou jongste teen die kop. En julle is al weer laat vir skool. Welkom by die klub van ouers wat soms nie meer weet hoe nie!
Uitdrukking: iemand oor die hekel haal
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “iemand oor die hekel haal” en waar dit vandaan kom.