Waar kom die woord “skobbejak” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boekresensie: Skwiek deur Jaco Jacobs
Kinders sal absoluut mal wees oor hierdie boek. Dis in ’n lekkerlees formaat geskryf en hulle sal nie kan wag om om te blaai om verder te lees nie.
Tel jou woorde – Die taal wat ek aan my ma gedrink het
Mense wat stil-stil verlief geraak het op hulle taal, en rondloop met die wete dat hulle siele aan hierdie ding verknog geraak het op ʼn manier wat ons gewone sterflinge moeilik uitdruk …
Beheerliggame ’n sleutelaspek in moedertaalonderrig
“‘n Skool se taalbeleid is maar een rede hoekom ouers en kinders ’n bepaalde skool verkies. Die deurslaggewende faktor is eerder gehalte-onderrig.”
Gedig: I sagte reën het die agtermiddag
Lees Gert Vlok Nel se gedig, i sagte reën het die agtermiddag …
Die lekkerte om in jou eie taal te leer
Moedertaalonderrig bevorder nie net leerderprestasie nie, maar is ook die bousteen van meertaligheid en kulturele diversiteit
Moedertaaldag: ʼn Brief uit Duitsland
Miskien is dit ʼn keerpunt in die posisie van Afrikaans in Suid-Afrika? Ons is nie in staat om die verlede te verander nie, maar ons kan van vandag af ʼn verskil maak aan die toekoms, skryf Alexander Mickel uit Duitsland, spesiaal vir Moedertaaldag.
Moedertaaldag en die belangrikheid om te lees
Wen ‘n heerlike boekprys met die komplimente van Lapa Uitgewers, ter viering van Moedertaaldag.
Vier jy vandag Moedertaaldag?
“Die viering van hierdie dag is ʼn bewys dat alle tale in die wêreld ewe belangrik geag behoort te word.”
Boek: Slym se stories – omnibus
Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus, met illustrasies deur die skrywer, Fanie Viljoen.
Moenie die baba met die badwater uitgooi nie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “moenie die baba met die badwater uitgooi nie”
Boek: Die lang man sonder skaduwee
In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees.
Varsgebekkig: Moedertaal
Die Varsgebekkig-woord van die week is “moedertaal”
Video: Nuwe WoordWeb-speletjie bevorder Afrikaans
“Leon van der Merwe van Cullinan in Gauteng kon nie meer die Afrikaanse weergawe van die bekende woordspeletjie Scrabble in die hande kry nie, en het toe besluit om eie inisiatief te neem.”
Woord: enjin
Waar kom die woord “enjin” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: ʼn Luiperd in my bed
‘Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van ʼn matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir ʼn modderbad.’
Tel jou woorde: (Ver)gissings oor gender
Hoeveel van die “tradisionele” genderbenamings behoort leerders nog te ken? (Overgeset synde: Wat hoort alles in daardie tradisionele lys van “manlik en vroulik” wat ons almal op skool moes memoriseer?) Sophia Kapp neem die kwessie onder die loep.
Pastoriemoeder van Grabouw kuier en kook
“As jy kwaad of ongelukkig is, sal die kos wat jy maak ook so proe. As jy lekker kos vir iemand wil berei, doen dit met ’n blye hart.”
Taalgebruik: voormalige x vorige
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “vorige” en “voormalige”
Gedig: Al sou
ʼn Gedig vir die liefde!