ʼn Baba wat met boeke speel, daaraan kou en hulle rondgooi, is ʼn mini-wetenskaplike wat die boekheid van boeke ontdek. So word lesers gevorm.
Sonneblomme of sonneblom – wat groei daar op jou land?
Het ʼn boer ʼn land vol sonneblom of sonneblomme? Sophia Kapp neem die kwessie onder die loep.
Uittreksels: Die dinge wat Rian nié moes sê nie
Lees hier uittreksels uit hoofstuk agt van 16 dinge wat ek nié moes sê nie.
Boek: Die vyfde Aspoester
Die lyke van nog drie meisies word binne ʼn paar dae gevind. Olaf besef hy sal baie diep in sy eie donker profiel moet delf na die waarheid as hy wil verhoed dat sy enigste dogter die vyfde slagoffer van die Aspoestermoordenaar word.
Boek: Confessions oor kerkwees
Jaco Strydom se boek, “Confessions oor kerkwees”, is sopas vrygestel en is ’n samestelling van sy skryfwerk soos dit in verskeie publikasies verskyn het – aanlyn en gedruk. “Dit sal jou uitdaag, roer en diep aan die dink sit,” sê Stephan Joubert oor die boek.
Gedig: In die klein gemeentes
In die klein gemeentes hou ons liefde boek van die foute van die ledemate, van ons broers en susters … Lees TT Cloete se gedig, “In die klein gemeentes”
Boek: Blom in die hare
Blom in die hare is ’n donker roman, een wat siniese vrae vra oor die samelewing se borrelgomidees van die liefde en die huwelik. Tog bied die boek hoop.
Uitdrukkings oor grond
‘n Paar uitdrukkings oor “grond”
Boek: Verwoerd aan die woord II: Die laaste vier jaar
Hierdie boek bevat ʼn seleksie uit dr. Verwoerd se toesprake wat nie voorheen gepubliseer is nie.
Varsgebekkig: Nuljoenêr
Die Varsgebekkig-woord van die week is “nuljoenêr”
Boek: Eisteddfod-pret
Menige ouer, onderwyser en afrigter het al die wens uitgespreek dat minder tyd aan die soek van geskikte materiaal vir Eisteddfods bestee hoef te word.
Dankie aan die Namibiërs
ʼn Taal wat sy eie, unieke plek in sy eie, unieke omgewing gekry het …
Taalgebruik: Hoofletters en kleinletters
Die gebruik van hoof- en kleinletters word bepaal deur stylvoorskrifte. Hier volg ʼn paar van die belangrikste beginsels en riglyne
Boek: Hoe om ʼn draak se toorn te tem
Wie gaan as koning van die Wilderweste gekroon word – Harwarrus of Alvin die Verraderlike?
Gedig: Sproeireën
“My nooi is in ‘n nartjie, my ouma in kaneel …” DJ Opperman se bekende gedig, “Sproeireën”
Kompetisie vir voornemende skrywers en digters
Voornemende skrywers kan met hul kortverhaal, rubriek of gedig die ATKV-Skryfskool in Junie gratis bywoon (verblyf ingesluit). Skryf nou in!
Boek: Hoe om ʼn draak se held te verraai
Harwarrus moet die koning van die Wilderweste word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorlê én boonop voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by Alvin terugsteel?
Boek: Verhoudings onder druk
Wat is my rol in verhoudings? Hoe kan ek gelukkige en volhoubare verhoudings skep? Hoe kan ek my kollega, ouer, kind, huweliksmaat of vriend beter verstaan? Wat kelder my verhoudings met ander? In “Verhoudings onder druk: 13 beginsels wat maak dat verhoudings slaag of misluk” gee die sielkundige Ronel du Toit praktiese riglyne om verhoudings suksesvol aan te pak.
Uitdrukking: Die sieke dra die gesonde
Ken jy die fabel agter die uitdrukking “die sieke dra die gesonde”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Redelike twyfel
Manon Viljoen is ʼn jong advokaat en ywerige motorfietsryer. Sy word ingeroep om as amicus curiae die regter by te staan in ʼn moordsaak om ʼn regverdige uitspraak te lewer.