Johan en Nina Smit Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet….
‘n Lewe aan skerwe
Jerry B. Jenkins Brady Wayne Darby en Thomas Carey is twee mense wat kwalik méér van mekaar kan verskil. Die een is ’n leraar wat…
‘n Pad vol dorings – Die Rose-trilogie
Beverly Lewis Rose Kauffman is ’n gelowige jong meisie wat haar invalide ma versorg en graag in die geheim perd ry saam met haar dierbare…
Boek: Boerekos
’n Stomende bord Boerekos met skaapboud en gebakte aartappels, pampoenkoekies, gestoofde boontjies en malvapoeding vir nagereg, is genoeg om menige eter se mond te laat water.
Droomdokter
Amelia Strydom Haar Aktiewe Geboorte-eenheid is vroedvrou Mila Mouton se hele hart en siel. Sy’s darem nog liewer vir haar kleintjie, Melissa, maar sy stort…
Die jakkalsdans
François Loots Op die oog af is Die jakkalsdans die kleindorpse verhaal van ’n jong man, Jopie, wat wil klere ontwerp, van sy ma, Aletta,…
‘n Lewe sonder beperkings
Nick Vujicic Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’n Lewe sonder beperkings hoe hy sy fisiese gestremdheid moes…
’n Seun soos Bram: ‘n portret van Bram Fischer en sy ma Ella
Dr. Hannes Haasbroek Bram Fischer, die Afrikanerseun wat kommunis geword het, is deur baie van sy volksgenote en die apartheids-regering as aartsterroris verguis. Jare na…
Die verste uur
Jy’s ’n skaam student. Gemiddeld maar nuuskierig. In die oë van die meisie van jou drome is jy ’n bleeksiel. Jy is platsak en gryp die eerste die beste geleentheid aan om ekstra sakgeld te verdien deur ’n vermiste professor se studeerkamer op te ruim. Hier ontdek jy sy navorsing oor ’n komponis, maar ook ’n liefdesbrief aan sy vrou waarin hy sy verdwyning aan haar verduidelik. Dié steek jy weg om later in jou koshuiskamer te gaan bestudeer.
Evita se blackbessie
Deur Evita Bezuidenhout In ’n wêreld van goeters soos BlackBerrys, iPods en iPhones, ’n stukkie ou tegnologie waarin Evita Bezuidenhout jou help om jou lewe…
’n Brei-avontuur met Suid-Afrikaanse wol
Deur Dana Biddle Kreatiewe en unieke breipatrone vir oud en jonk om die Winter te trotseer. Die moderne aanslag en interessante inligting oor breidraadvervaardigers maak…
Dryfhout
Chanette Paul Die magiese realisme wat onderliggend aan Springgety, Fortuin, Boheem en Meetsnoer was, word voortgesit en voltrek in Dryfhout. Dryfhout is Chanette Paul se…
Die groen strook: ‘n Suid-Afrikaanse gids vir ‘n groen leefstyl
Michelle en Riaan Garforth-Venter Eko-entoesiaste Riaan en Michelle Garforth-Venter se eerste omgewingsbewustheid-boek, Die groen strook: ’n Suid-Afrikaanse gids vir ’n groen leefstyl is pas gepubliseer….
Kos vir die kenner
C. Louis Leipoldt ’n Aangepaste heruitgawe van C. Louis Leipoldt se klassieke werk uit 1933, Kos vir die kenner. Naas sy talente as skrywer en…
Bipolêre siekte: Kyk my in die oë
Elsabé Brits was ’n ervare misdaadverslaggewer; moordtonele ’n daaglikse roetine, gruverhale deel van haar bestaan. Totdat sy eendag onverklaarbaar geroer word deur die trane van ’n kind, en deur iets heeltemal vreemds en tog vaagweg bekends oorweldig word. Dit was asof ’n ou, ou stuwing in haar opgewel het totdat dit as’t ware deur haar borsbeen gebreek het en sy verswelg is deur die wete: Ek is nie meer ek nie! ’n Monster het van my besit geneem.
DIY vir Divas
Janice Anderssen DIY vir Divas is ’n eenvoudige gids vir die vrou, uit die oogpunt van ’n vrou. Dié nuttige boek leer jou meer oor…
Hier kommie Bokke!
Die snaakste Suid-Afrikaanse rugby grapboek ooit Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van…
Bokke se kombuis: Vier die liefde vir kos, familie en rugby
Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, aangebied in die gunsteling-resepte van 40 voormalige en huidige Springbok Rugby-legendes. Van die mees beroemde manne om die groen-en-goud te dra, het hul truie vir voorskote verruil…
Waar is my mamma?
Wilde diere Kinders sal dit geniet om hierdie oulike boekie se prentewiele te draai om uit te vind watter mamma-dier by die baba-leeutjie, die baba-beertjie,…
Waar is my mamma?
Plaasdiere Kinders sal dit geniet om hierdie oulike boekie se prentewiele te draai om uit te vind watter mamma-dier by die kalfie, die lammetjie, die…