“Kersfees kom, Kersfees kom; gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.”
Boek: Vrae en feite vir nuuskierige agies
Vir kinders van alle ouderdomme.
‘n Taalkundige se raad vir 2018
“Leef in die teenwoordige tyd: pak die voor die hand liggende take aan, sonder verlammende spyt oor die verlede tyd of verlammende vrees vir die toekomende tyd.”
Boek: Die vrou in die blou mantel
Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig?
Geheime van sukses
“En die Almanak het geantwoord: Bly op datum. En die Bergspits het geantwoord: Sorg dat jy uitstyg. En die Besem het geantwoord: Vee weg alles wat in jou pad kom.”
Boek: Ramaphosa – The man who would be king
Die vraag wat almal vra is: kan die man in die middel van voor af lei?
HAT se woord van die jaar bekend gemaak
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal het vandeesweek dié woordeboek se woord van die jaar bekend gemaak.
Dol definisies – W
“Wilskrag” word beskryf as “die positiewe kant van wilniekrag”. Lees nog ‘n paar lawwe definisies.
Boekresensie: Die De Zalze-moorde
“Die skrywer, Julian Jansen, ’n bekroonde ondersoekende joernalis, skryf in ’n gemaklike verteltrant waarmee baie lesers sal identifiseer. Ek het nie die idee gekry dat hy die gru onderwerp ligtelik hanteer het of tot goedkoop sensasie wou aanblaas nie,” skryf Louise Viljoen.
Dol definisies – U, V
“Vooruitgang” word beskryf as ‘n koei wat jóú melk. Lees nog ‘n paar lawwe definisies.
VivA beloon 2017 se varsgebektes
Die Sêgoedkompetisie het weer hierdie jaar ʼn skatkis vol heerlikhede opgelewer. VivA maak met trots die skerpste, varsste, pittigste en gewildste sêgoed vir 2017 bekend.
Dol definisies – R, S
‘n “Spesialis” is iemand wat al meer en meer weet oor al minder en minder, totdat hy/sy alles weet oor niks. Lees nog ‘n paar lawwe definisies.
Boek: Die De Zalze-moorde
Kan dwelms, jaloesie en geld ’n normale 20-jarige daartoe dryf om byna sy hele gesin met ’n byl uit te wis?
Dol definisies – P
‘n “Patio” word beskryf as “‘n statusstoep teen ‘n statusprys”. Lees nog ‘n paar dol definisies.
Dol definisies – M, N, O
“Ongeduld” word beskryf as |die beperkte vermoë om slegs vinnig te kan wag”. Lees nog ‘n paar dol definisies.
Merriam-Webster se Woord van die jaar aangekondig
Die Merriam-Webster-woordeboek het pas sy Woord van die jaar aangekondig.
Luister na ‘Die Bergengel’ op RSG
Luister elke weeksaand na Carina Stander se fantasieverhaal van grootword en groei in “Die Bergengel” op RSG.
Uittreksel: Die aand toe die engele hul hande vol gehad het
Toe, net toe ons die boot aan die gang het, voel dit of ʼn trein in ons vas jaag. Die water het reg in ons gesigte vasgeslaan soos naalde. Ek kon nie glo hoe vinnig die weer verander het nie; ons het geweet dit gaan ʼn stryd wees, maar tot op daardie oomblik het ek nooit gedink ons gaan dit dalk nie oorleef nie…
Boek: Op ʼn stormsee – Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings
Dié boek is ‘n boeiende versameling ware verhale oor dapperheid en selfopoffering en bevat foto’s van dramatiese NSRI-reddings.
Dol definisies – K
“Kinderjare” is dié tydperk wanneer jy leer dat slegte maniere en vloekery die alleenvoorreg van grootmense is… Lees nog ‘n paar dol definisies.