Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat.
Woord: chauffeur
Waar kom die woord “chauffeur” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
[Boek] Johanna
Johanna van Cas Wepener is ’n roman oor die dood van ’n vrou, Johanna, en haar impak op die mense rondom haar se lewens.
Boekresensie: Die Greyson-probleem volgens Amalie Verhoef
“Sy het my moeiteloos weggevoer met ’n allerheerlike, teer liefdesverhaal wat my vrouehart sommer warm laat klop het en goedvoelhormone deur my hele lyf laat spoel het,” skryf Louise Viljoen.
[Boek] Van kant gemaak
In België loop die negentiende eeu ook ten einde. Elisabeth, die dogter van die smid, trou met die jong dokter, Guillaume Duponselle.
Taalgebruik: Meervoudsvorme en hul afkortings
Hoe word meervoudsvorme afgekort? Taaltoffie stel ondersoek in.
[Boek] Bonita Avenue
Die lewenslustige Siem Sigerius is ’n briljante wiskundige, kranige judoka, rektor magnificus aan die Universiteit van Enschede, en daar wink ook vir hom ’n belowende toekoms in die politiek.
Uitdrukking: stapelgek wees
Waar kom die uitdrukking “stapelgek wees” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Provinsiale wenners spel speel-speel
Kom meet jouself teen deelnemers aan nasionale ronde van Sanlam WOW Spelkompetisie!
SA se Woord van die jaar aangekondig
Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) het Maandag, as deel van Internasionale Woordeboekdag, die Suid-Afrikaanse Woord van die jaar aangekondig.
Woord: nuuskierige agie
Waar kom die uitdrukking “nuuskierige agie” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
HemelBesem en Internasionale Woordeboekdag
“Slegs met woorde maak die lewe sin: Jy kan my woord neem daarvoor. Neem eienaarskap van jou taal en borg ʼn woord!” sê Hemelbesem.
[Boek] Sielsiek: Die psige van Suid-Afrika se koelbloedigste misdadigers
Dié boek bevat vyf gevallestudies oor ware Suid-Afrikaanse geweldsmisdadigers, vertel deur ervare misdaadskrywer Carla van der Spuy en die kliniese sielkundige, dr. Henk Swanepoel.
Woord: adamsappel
Waar kom die woord “adamsappel” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Tel jou woorde: Die vers is ‘n refrein en die gesang ‘n requiem
Daar is ‘n verskil tussen ‘n opinie en ‘n feit. Daar is ‘n verskil tussen ‘n persoonlike voorkeur en ‘n taalreël. Daar is ‘n verskil tussen raad en goeie raad. Daar is ‘n verskil tussen ‘n betroubare bron en Facebook… skryf Sophia Kapp.
[Boek] 30
Die gewilde koskenner Herman Lensing vier 30 – op allerhande maniere, maar (natuurlik!) het die belangrikste daarvan met kos te doen.
[Boek] Martelize kook! Jy’s genooi
Kosmaak is Martelize se manier om te ontspan aan die einde van ’n dag. En met Martelize kook! Jy’s genooi kan sy nóg ’n vaardigheid op haar CV skryf: kosskrywer.
Boek-resensie: Dromers veg vir wat hul wil hê
As mens die kans van ’n leeftyd kry om jou drome bewaarheid te sien, dan doen jy wat jy moet om elke kans op geluk aan te gryp…
Gedig: Die dubbele nie
“Ons praat nie meer met mekaar nie. Ons hoor mekaar nie meer nie.” Lees Joan Hambidge se gedig, “Die dubbele nie”
Uitdrukking: iemand rot en kaal steel
Waar kom die uitdrukking “iemand rot en kaal besteel” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.