Doemanie

Doemanie deur Adam Small ‘n Proefiet van Jesus djý? ‘n proefiet? djy moet djou palys-hys djy moet djou aeroplane-motorkar djy moet daai kamma sêd smile…

Kits Cappucino

Honderd keer, nee, ʼn duisend maal wou ek al een van my beste vriendinne vir Kersfees hê. In blink papier toegedraai met ʼn groot strik om. Nie net vir onder die Kersboom lê nie, maar veral vir daardie stil, donker nagte wat hulleself so ongenooid deur die jaar deel van jou lewe maak.