Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “jou kierangtjies sal braai”
Boek: Dwarsklap
Afrikaans het sy lê op ’n unieke manier in Piet se mond gekry. En vir één ding deins hy nie terug nie: dit is om sy mond verby te praat.
Gedigte in McGregor-naweek: Hartsgebonde
Alle paaie lei binnekort weer na die mooie plattelandse dorpie McGregor, vir alle liefhebbers van die woordkuns. Die vyfde jaarlikse Gedigte in McGregor-naweek vind vanjaar vanaf 25 – 27 Augustus plaas.
[Boek] Boereverneukers – Afrikaanse swendelaars, swierbolle en swerkaters
“Boereverneukers” vertel die stories van Afrikaanses wat van ons land se grootste skelmstreke gepleeg het.
[Video] Nog net een dag om te ‘protesteer’ in Afrikaans
Borrel Afrikaans deur jou are? Slaap jy met die Afrikaanse woordeboek onder jou kussing? Dan is die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Internasionale Afrikaans-Ekspo – ʼn skryfkompetisie vir graad 6- tot 12-leerders – nét die regte platform vir jou.
Woord van die week: bakvissie
Die woord van die week is “bakvissie”
Miljoene vir studie in Afrikaans
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vanjaar weer miljoene rande beskikbaar vir beurse aan nagraadse studente in enige vakdissipline.
Woord: tandem
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “tandem”
Tel jou woorde: Oos, Wes, Bluff bes
“So ‘n rukkie gelede gewaar ek op ‘n taalforum ‘n vieserige vraag: Hoekom is dit alewig vir Afrikaanse taalvoorskrywers nodig om die name van stede of geboue in die buiteland te vertaal?” skryf Sophia Kapp
Taalgebruik: laas, verlede
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die woorde “laas” en “verlede” in Afrikaans
ATKV-Lenteskool: Kompetisie vir skrywers van romantiese fiksie
Hierdie twee-en-’n-halfdag-geleentheid is ’n praktiese slypskool vir enigiemand wat ’n liefdesverhaal wil skryf.
Boek-uittreksel: Ratels aan die Lomba, die storie van Charlie-eskadron
Die MiG’s wat reg van voor kom, is só laag dat die soldate die vlieëniers se valhelms met die rooi ster aan die kant kan sien. Sommige meen selfs hulle kan die vlieëniers se lippe sien beweeg. Martin Bremer kry lus om aan die MiG’s te raak…
Resensie: Clover Gunsteling Suid-Afrikaanse Kos
Hierdie resepteboek bevat ʼn wonderlike verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge wat die inheemse kulture van ons land se diverse kostradisies vier.
Gedig: Gesprek met ʼn olyfboom
“In wasgoedtaal gesels die wind oor balkonne blind en wimperloos…” Freda Plekker se gedig, “Gesprek met ‘n olyfboom”
Resensie: 50 Sop- en broodgeregte
“Sop en brood maak nie net ons mae vol nie, maar dit bring ook ’n warmte in ons siele. Dis immers geselskos…”
2017 Pendoring-beoordelaars gesoute reklameskeppers
“Algemeen gesproke, ten opsigte van kopie en uitvoering, is die gehalte van Suid-Afrika se radio-advertensies uitstekend. Die groot aantal toekennings vir Suid-Afrikaanse radiowerk op die Cannes-reklamefees getuig deeglik hiervan.”
Uitdrukking: Iemand se oë is groter as sy maag
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “Iemand se oë is groter as sy maag”
Woord van die week: soes
Die woord van die week is “soes”
Tel jou woorde: Taalbybel is 100 jaar jonk
Die splinternuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls is pas op die rakke. Dié boek verskyn hierdie jaar, 100 jaar ná die eerste kopie daarvan die lig gesien het.
Woord: Jacuzzi
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “jacuzzi”