As ʼn vertaler besef ek maar te goed hoe vinnig sulke foute insluip. ʼn Mens is moeg, die dag is lank, die meeste vertalers in staatsposte is oorwerk, soms beleef ʼn mens se brein gewoon net ʼn kortsluiting en dan gebeur sulke goed…
Taalgebruik: mensgemaak, tuisgemaak
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “mensgemaak” en “tuisgemaak”
Gedig: Voël
“ʼn Voël vlieg voor my venster verby, ʼn naalddun lyn wat daaroor gly…” Lees WEG Louw se gedig, “Voël”
Ronel Nel se ‘Pelgrimshoop’ is ʼn storie met ʼn hart
Dit gebeur nie aldag dat ʼn skrywer ʼn nuwe perspektief op ʼn ou tema kan oopskryf nie, maar Ronel Nel se debuutroman slaag suksesvol hierin.
Uitdrukking: op jou louere rus
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “op jou louere rus”
Woord van die week: ferriswiel
Die woord van die week is “ferriswiel”
Tel jou woorde: Belangriker as ‘spel foute’
Tensy jy ʼn taalpraktisyn is en jou brood met spelling verdien, is ʼn spelfout of ʼn anglisisme of ʼn verknoeide idioom nie iets waaroor jy as op jou voorhoof hoef te strooi nie…
Woord: Vrydag
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “Vrydag”
Taalgebruik: hoop
Taaltoffie ondersoek die gebruik en betekenis van “hoop”
Gedig: Ek sal opstaan
“Ek sal opstaan en na my vader gaan…” Lees WEG Louw se gedig, “Ek sal opstaan”
Boek: Blits: Perlemoendiewe
Avontuur-junkie Hannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by ‘n perlemoenstroopsindikaat. Dinge gaan warm raak hier in die rustige seedorpie!
Uitdrukking: Iets nie kan klein kry nie
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “Iets nie kan klein kry nie”
Woord van die week: stormjaag
Taaltoffie se woord van die week is “stormjaag”. Lees ook om uit te vind wat dit met vetkoek te maak het!
Tel jou woorde: Fopnuus
Toe die inskrywing verlede jaar ingekom het, was ek opgewonde oor die woord. Dit was oulik, beskrywend, dit val lekker op die tong, en almal gaan dadelik verstaan wat dit is. “Fop” is dan so ʼn lekker woord, met ondertone van poetsbakkery en grapmakery. Ná die afgelope twee weke het my ingenomenheid met die term beduidend getaan…
Vooraanstaande Amerikaanse advokaat gesels oor sy liefde vir Afrikaans
“In die VSA sien ons dat minderheidsgroepe hul eie skole stig en bestuur waar die regering besluit om nie hul taal in die bestaande skole aan te bied nie. Daar gaan dalk ʼn tyd kom wat Afrikaanse mense in Suid-Afrika en Namibië óók private skole sal moet open om kinders van alle agtergronde in Afrikaans te leer om só tot die taal se voortbestaan by te dra.”
Afrikaans gedy wêreldwyd
Al kry Afrikaans op die tuisfront die wind van voor, is daar genoeg bewyse dat die internasionale sfeer Afrikaans se bydra tot die kennis van wêreldtale as belangrik ag.
Taalgebruik: roes, verroes
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “roes” en “verroes”
Boek: Sprankel
Jy is ’n meisie en die toekoms lê oop voor jou. Hoe vind jy uit wat jy met jou lewe wil doen? Hoe kan jy mooi van buite wees, sonder om minder mooi van binne te wees?
Jou teks dalk by kunstefees opgevoer
Skrywers word aangemoedig om hul tekste of idees vir tekste nou in te dien vir kunstefeeste, teaters en ander beleggers vir moontlike verdere ontwikkeling.
Boek: No Longer Whispering to Power – The Story of Thuli Madonsela
Dié belangrike boek is ʼn verslag van die noodsaaklike werk wat die openbare beskermer Thuli Madonsela gedoen het, deur altyd sonder vrees of vooroordeel op te tree.